Troy Donahue

Troy Donahue
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Merle Johnson, Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Troy Donahue (27 Januarie 1936 – 2 September 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Monster on the Campus (1958), A Summer Place (1959), The Godfather: Part II (1974), en Cry-Baby (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy